The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Majuba – M.C. Van Zyl

R120.00

-Die Onafhanklikheidsoorlog van die Transvaalse Afrikaners (1880-1881)-

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1981

Uitgewer: Human & Rousseau

ISBN: 0798111127

Toestand: Hardeband in goeie toestand. Omslag toon klein skaafmerke aan die boonste en onderste rande. Stofomslag toon skaafmerke en klein skeure aan die boonste en onderste rande en die boonste hoek van die agterkant is gebuig. Intern baie skoon en styf gebind, behalwe vir ‘n 3 cm skeur langs die skarnier op die agterste folioblad.

Out of stock

Description

Additional information

Weight 460 g