The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Wieke Van Vuur – C.J. Scheepers Strydom

R140.00

-Die meersleurende en objektiewe verhaal van die dramatiese hoogtepunte uit die Tweede Wêreldsoorlog-

Prys: R140.00

Uitgawe: Eerste uitgawe, eerste druk

Uitgegee: 1969

Uitgewer: Tafelberg

Toestand: Hardeband in goeie toestand. Omslag toon slegs baie klein skaafmerke aan die onderste rand. Stofomslag toon klein skaafmerk aan die onderste rand van die rugkant, klein skeure aan die buiterand van die voorblad, ‘n klein skeur aan die boonste rand van die voorblad en ‘n skeur aan die boonste rand van die rugkant, maar is intak en bedek met plastiek. Intern in uitstekende toestand.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 570 g