The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Homerus : Die Ilias (Uit die Oorspronklike Grieks Vertaal deur J.P.J. van Rensburg)

R600.00

Prys: R600.00

Uitgawe: Eerste Uitgawe

Uitgegee: 1952

Uitgewers: Human & Rousseau

Kondisie: Hardeband met kartonsloop (“slipcase”) in ‘n uitstekende kondisie. Ligte verbruining op die bladsye a.g.v. ouderdom.

– ‘n Epiese gedig in daktiliese hektameters (sesvoetige verse). Daar word tradisioneel aanvaar dat Homeros dit geskryf het. Dit speel af in die Trojaanse Oorlog en gee die gebeure weer tydens ’n geveg tussen koning Agamemnon en die vegter Achilles. Hoewel die verhaal net ’n paar weke in die laaste jaar van die oorlog dek, verwys dit na baie van die Griekse legendes daaroor.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g