The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Afrikanerbakens – FAK

R450.00

Eerste Uitgawe: 1989

Uitgewer: FAK – Federasie van Kultuurvereniginge 1989
ISBN: 0620129794
Oorspronklike hardeband omslag
Boek is soos nuut
Geen inskrywings

1 in stock

Description

Federasie van Kultuurvereniginge 1989 – “n Volk se geskiedenis word sigbaar deur bakens langs sy ontwikkelingspad uit te beeld. Dié bakens, wat ‘n volk aan sy verlede herinner en vir die toekoms inspireer, is soms groot en indrukwekkend, maar dit kan ook klein en minder sigbaar wees. Tog vertel elkeen ‘n gedeelte van die verhaal van die Afrikanervolk sedert volksplanting. H. A. Sloet – Voorsitter van die FAK

Additional information

Weight 1400 g

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>