The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Groot Veldblomme Boek vir die tuin – Una van der Spuy

R300.00

Suid-Afrika is beroemd vir die prag en verskidenheid van sy veldblomme, en na baie jare van ervaring en proefneming het Una Van der Spuy 'n volledige gids vir die tuinier saamgestel.

1 in stock

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste Uitgawe 1971:
Hardeband Met stofomslag: Die stofomslag is effens verweer aan die kante en is oorgetrek met ‘n stof omslag.
277 l.
Goeie Toestand

Additional information

Weight 1595 g