The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Nasionale Party Van Suid-Afrika: 1914-1964 – M.P.A. Malan

R120.00

Die Nasionale Party van Suid-Afrika: 1914-1964 – Sy stryd en sy prestasies

Prys: R120.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1964

Uitgewer: Nasionale Handelsdrukkery

Toestand: Hardeband in goeie toestand – bruin vlekke aan die boonste rande van die voor- en agterblad. Stofomslag in matige goeie toestand – skaafmerke al om die rande en op die voor- en agterblad en ‘n 3 cm skeur aan die onderkant van die buitense rand van die agterblad. Intern in baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

2 in stock

Description

Additional information

Weight 630 g