Europa En Die Tweede Vryheidsoorlog – G.D. Scholtz

R280.00

“In suid-Afrika word die Angloboere-oorlog van 1899-1902 somtyds nog beskou as iets opsigselfs, wat niks met die orige wereldgebeure te doen gehad het nie en wat onwikkel het uit suiwer Suid-Afrikaanse politike vraaagstukke.”

Prys: R280.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1939

Uitgewer: Voortrekkerpers

Toestand: Hardeband in goeie toestand. Omslag toon klein skaafmerke aan die rande van die rugkant en boonste 3 mm van die rugkant is afgeskeur. Vermis stofomslag. Intern is daar plakmerke en effense verbruining op die agterste folioblaaie, maar andersisns baie skoon en styf gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 600 g