The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Springbok-Seges in Krieket en Rugby – Chris Greyvenstein

R150.00

Buren-uitgewers (Edms) Bpk 1968

Hardeband in oorspronklike groen buiteband

Posgeld in die RSA R50

 

1 in stock

Description

R150.00

Hierdie boek is moontlik gemaak deur die vriendelike samewerking, in die loop van vervulling van koerantpligte, van feitlik elke persoon wie se naam hierin verskyn. Spesiaal wil ek tog vermeld die name van dr.Danie Craven, Hannes Brewis, Hennie Mulder, Ryk van Schoor, Lionel Wilson, Wilf Rosenberg, jackie McGlew, Tiny Naude en Teddy Shnaps, amptelike statistikus van die S.A.Rugbyraad

Additional information

Weight 620 g