The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Suid-Afrikaanse Erfenis – Van Van Riebeeck tot die Negentiende Eeu

R250.00

Die verhaal van die jong Suid-Afrika, geïllustreer deur sy kuns, tekeninge, spotprente, meubels en argitektuur.

Prys: R250.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1965

Uitgewer: Human & Rousseau

Kondisie: Hardeband en goue verguldte teks op die rugkant in ‘n uitstekende toestand. Watervlek op die onderste hoek aan die binnekant van die voorblad. Andersins is die bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind. Omslag in gemiddelde toestand – Klein skeurtjies en skaafmerke rondom die voorblad, met watervlek op die rug- en agterkante.

1 in stock

Description

Die verhaal van die jong Suid-Afrika, geïllustreer deur sy kuns, tekeninge, spotprente, meubels en argitektuur.

Prys: R250.00

Uitgawe: Eerste uitgawej

Uitgegee: 1965

Uitgewer: Human & Rousseau

Kondisie: Hardeband en goue verguldte teks op die rugkant in ‘n uitstekende toestand. Watervlek op die onderste hoek aan die binnekant van die voorblad. Andersins is die bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind. Omslag in gemiddelde toestand – Klein skeurtjies en skaafmerke rondom die voorblad, met watervlek op die rug- en agterkante.

Additional information

Weight 600 g