Van Oorloë En Vrede – A.J. Böeseken

R350.00

-Onder die suidersterre 1795 – 1910-

Dr. A.J. Böeseken (±1906-1997) was ‘n kenner van die geskiedenis van die Nederlandse bewind aan die Kaap die Goeie Hoop en skryfster oor die onderwerp in Afrikaans, Nederlands en Engels. Sy is as een van Suid-Afrika se voorste navorsers en geskiedskrywers bestempel.

Prys: R350.00

UItgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1983

Uitgewer: Tafelberg

ISBN: 0624018695

Toestand: Hardeband (sonder stofomslag) in baie goeie toestand. Hardeband toon klein skaafmerke op die voor- en agterblad. Intern baie skoon en styf gebind. Geteken deur vorige eienaar.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 990 g