The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Wie En Wat Is Die Afrikaner? – F.A. Van Jaarsveld

R250.00

“Die vraag na wie en die wat van die Afrikaner is reeds dikwels in die verlede gestel en beantwoord, veral in die tye van krisis. In die eerste van vier opstelle in hierdie bundel dui prof. F.A. van Jaarsveld aan hoe hierdie vraag verband hou met die ontwikkeling van die Afrikaner se selfbewussyn en selfbeeld en met sy telkens onsekere posisie met die wisseling van tyds-omstandighede. Dit raak veral sy plek in die nuwe Suid-Afrika, waar hy vir sy oorlewing moet veg.”

Prys: R250.00

Uitgawe: First edition

Uitgegee: 1981

Uitgewers: Tafelberg

ISBN: 0624015750

Condition: HArdeband in ‘n baie goeie toestand. Stofomslag in ‘n goeie toestand met skaafmerkies om die rande. Bladsye in ‘n uitstekende toestand – Baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 460 g