The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

1899-1902: Die Anglo Boere-Oorlog – Fransjohan Pretorius

R150.00

“Hierd ie boekskets die verloop van die oorlog, van die formele aanvang af tot by die guerrilla-stryd van die bittereinders. Dit werp ook die soeklig op individuele aspekte van die oorlog wat dikwels in ‘n meer algemene bendaering oor die hoof gesien word. Beeld en teks staan hier in besondere lewendige wisselwerking om die maatskaplike kompleksiteit van ‘n unieke en profetiese oorlog to belig. Hier is die Boerelewe op kommando, die Britse Tommy se ervaring van die vyandige veld, en die rol van swartes in die stryd – ‘n aspek wat tot onlangs nie beag is nie.”

Prys: R150.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1985

Uitgewer: Don Nelson

ISBN: 0909238995

Kondisie: Hardeband en stofomslag in ‘n baie goeie toestand met geringe skaafmerkies aan die hoeke van die omslag en bo- en onderkante van die rugkant. Klein stempel, vorige eienaar se naam en kleefbandmerk aan die binnekant van die omslag. Andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewige gebind.

Out of stock

Description

Additional information

Weight 697 g