The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Afrikaanse Taalgedagtes – Versamel deur Fred. Oudschans Dentz

R190.00

Inleiding deur Dr. P.J Nienaber – Senior Lektor aan die Universiteit van die Witwatersrand

Prys: 190.00

Uitgawe: Eerste druk

Uirgewers: HAUM

Kondisie: Hardeband in gemiddelde toestand. Skaafmerke om die rand, en teks op die rugkant nie meer sigbaar. Voormalige biblioteekboek, met verwagte stempels en insetsels in die binnekant van die voorblad. Andersins is die blaaie in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 100 g