The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Afrikaanse Verhale – J.G. Engela

R650.00

– Met ‘n voorwoord deur Nico Hofmeyer

‘n Versameling kortverhale geskryf gedeurende ‘n oorgansfase van Nederlands na erkende Afrikaans.

Prys: R650.00

Uitgawe: Tweede Druk

Uitgegee: 1917

Uitgewers: Holl.-Afrik Uitgevers Mij v/h  J Dusseau & Co

Kondisie: Hardeband met geringe skaafmerke aan die hoeke en bo- en onderkante van die rugkant. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g