The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Afrikaner Afrikaan – Van Zyl Slabbert

R70.00

“Om Afrikaans te wees in Afrika is vir Slabbert toevallige sosiale geboortevlekke waarvoor hy nie gevra het nie, maar waarmee hy op ‘n diep betrokke manier saamleef, sodat dit ‘n deurlopende en ryk geskakeerde ondersoek na die sin van sy eie bestaan word.”

Prys: R70.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1999

Uitgewers: Tafelberg

ISBN: 9780624038153

Kondisie: Hardeband met ligte skaafmerkies om die rande. Vorige eienaar se naam aan die binnekant van die omslag. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 330 g