The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Daardie Swierige Hoed: Maak dit self! – J. van Loggerenberg

R270.00

Prys: R270.00

Uitgawe: eerste uitgawe

Uitgegee: 1957

Uitgewers: Afrikaanse Pers-Boekhandel

Kondisie: HArdeband in ‘n baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies aan die hoeke en bo- en onderkant van die rugkant. Stofomslag in ‘n swak/gemiddelde toestand met skaafmerke en klein skeurtjies om die rande. Binnekante van die omslag toon minimale verbruining, andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 700 g