The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Dapper Kinders Van Suid-Afrika – D.J. Kotzé

R400.00

Prys: R400.00

Uitgawe: Tweede druk

Uitgegee: 1963

Uitgewers: Die Sondagskool-Boekhandel

Kondisie: Hardeband in ‘n baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies op die hoeke. Stofomslag het verskeie skaafmerke om die rande en tot ‘n mindere mate op die voorblad. Vorige eienaar se naam, en kleefbandmerke aan die binnekant van die buiteblad. Andersins is die bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

“Dapper Kinders Van Suid-Afrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van Suid-Afrika.

Daar word vertel van die koue nag toe Klara Majola haar blinde pa gaan soek het. Jacobus Lombard onthou die ontberings wat hy as 15-jarige seun op die Dorslandtrek gely het en die dapperheid wat dit gekos het om te oorleef.

Die Anglo-Boereoorlog het heelwat kinderhelde opgelewer. Penkoppe (seuns van ongeveer 10–15 jaar) het saam met die Boere op kommando gegaan en in sekere gevalle saam gesneuwel. Hierdie versameling van 36 verhale gee ’n blik op die heldemoed wat kinders jonger as 16 jaar aan die dag gelê het.”

1 in stock

Description

Additional information

Weight 669 g