The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Afrikaanse Kortverhaalboek – Saamgestel deur Abraham H. de Vries (Eerste uitgawe)

R220.00

Die Afrikaanse kortverhaalboek, nou al in sy sewende druk, word al baie lank beskou as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans.

Die chronologiese volgorde, wat oor ’n tydperk van byna 120 jaar strek, gee ’n goeie oorsig van die ontwikkeling van hierdie genre in Afrikaans.

Dis die ideale geskenk vir iemand wat belangstel in die stand van die Afrikaanse literatuur of sommer net enigeen wat van boeiende verhale hou.

“’n Mens sou hierdie resensie kon vul met ’n lys name van mense en instansies vir wie jy graag ’n eksemplaar van [hierdie bloemlesing] op die tafel wou sit met die opdrag: lees. En die lys sou die hele spektrum politiek- en taalkundiges en nie-so-kundiges insluit, elke kulturele attaché in die buiteland, en ’n klomp onderwysmense, en ’n stel joernaliste, en meer as handevol liewe ooms en tannies wat nog geen benul het van waar ons letterkunde al is nie en verby is nie.””

Prys: R220.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1978

Uitgewer: Human & Rousseau

ISBN: 0798108142

Kondisie: Hardeband en stofomslag in ‘n goeie toestand, met geringe skaafmerke and die rande. Stofomslag oorgetrek in ‘n plastiekomhulsel. Nota’s met pen op die inhoudsopgawe en agterin – teks nie geaffekteer. Bladsye is andersins baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 540 g