The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Badwater van Bethesda: ‘n Verhaal van Mof en Sy Mense – C.J. Langenhoven

R200.00

Prys: R200.00

Uitgawe: Sewentiende druk

Uitgegee: 1941

Uitgewers: Nasionale Pers

Kondisie: Hardeband in ‘n swak toestand, met skaafmerke om die rande en bo-en onderkante van die rugkant. Erge verkleuring van die omslag en rugkant.  Omslag wel steeds baie stewig. Verbruining aan die binnekante van die omslag, andersins is die bladsye in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 226 g