The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Dood Van Generaal De La Rey – Henry John May & Ian Hamilton

R180.00

– Afrikaanse vertaling van The Foster Gang

Prys: R180.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1968

Uitgewers: Nasionale Boekhandel

Kondisie: Hardeband in ‘n goeie toestand met kneusplekkies op die dele van die rande van die voorblad. Stofomslag in ‘n gemiddelde toestand met klein skeurtjies en skaafmerkies om die rande, en bo- en onderkante van die rugkant. Verbruining aan die binnekant van die buiteblad, ‘n paar bladsye het losgekom en is teruggeplak, bladsye baie skoon.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 290 g