The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Eerste Skof Van Die Nasionale Party In Transvaal 1914-1964 – C.P. Mulder & W.A. Cruywagen

R250.00

“Die Vyftigste bestaanjaar van die Nasionale party van Transvaal word vanjaar op feestelike wyse dwarsdeur die provinsie herdenk.”

Prys: R250.00

Toestand: Sagteband in goeie toestand, met geringe skaafmerke aan die rande en rugkant en vlekke op die agterblad en rande van die blaaie. Intern in goeie toestand – skoon en stewig gebind.

2 in stock

Description

Additional information

Weight 530 g