Die Groot Afrikaanse Heldeboek – Pieter W. Grobbelaar

R220.00

Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is ‘n hele paar jaar dat Grobbelaar al skrywende met die mense van sy land die heldepad loop – al die mense van sy land, omdat hy met opset nie net die heldedade van sy volk beskryf nie. Hy het helde en heldedade op verskillende maniere benader: soms van buite, soms van binne, soms deur die oe van ‘n buitestander.

Prys: R220.00

Uitgawe: Vierde uitgawe

Uitgegee: 1982

Uitgewer: Human & Rousseau / Leserskring

ISBN: 0798102810

Kondisie: Dekoratiewe hardeband in ‘n baie goeie toestand met baie geringe skaafmerke om die rande. Ligte merkies op die agterblad. Bladsye in ‘n uitstekende toestand.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 688 g