The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Groot Geheim – Jan F. E. Celliers

R450.00

Jan Celliers is in 1909 een van die stigterlede van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns[23] en in 1930 word hy verkies tot erelid van die Akademie. Hy word in 1919 verkies tot buitelandse erelid van die Vlaamsche Academie voor Taal en Letterkunde. Op 20 Maart 1936 huldig die Oranjeklub in Kaapstad hom met die opvoering van liedere en voordragte uit sy werk. Die Suid-Afrikaanse Akademie vereer hom in Mei 1936 met ’n erepenning vir sy baanbrekerswerk vir die Afrikaanse taal.[24] In Maart 1937 hou die Afrikaanse Skrywerskring in Johannesburg ’n eetmaal tot sy eer. Die bekende Jan Celliers Laerskool by die Dieretuinmeer in Johannesburg word na hom genoem en ’n borsbeeld van hom deur Coert Steynberg word in die skoolterrein opgerig, terwyl ’n olieverfskildery van hom deur W.H. Coetzer in die skoolsaal opgehang is. Jan Cellierspark in Groenkloof, Pretoria is na hom genoem.

Prys: R450.00

Druk: Eerste Uitgawe

Jaar: 1924

Uitgewers: J L van Schaik

Kondisie: Hardeband in goeie toestand – skaafmerke op die rand en hoeke van die dekblad. Stempel op die binneblad van die dekblad. Intern baie skoon en baie stewig gebind.

2 in stock

Description

Additional information

Weight 200 g