The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Kerk teen Seinheuwel: Drieankerbaai 1880-1980 – Etienne G. Malan

R90.00

“NG gemeente Drieankerbaai is ‘n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat op 10 Maart 1880 van die Groote Kerkafgestig het en wat op Sondag 14 Maart 2010 sy 130-jarige bestaan gevier het. Dit is die 90ste gemeente wat in die destydse Kaapkolonie gestig is en naas die moedergemeente, Wynberg en Durbanville die oudste NG gemeente in die metropolitaanse gebied van Kaapstad. Die naam van die gemeente is ontleen aan ‘n klein voorstadjie van enkele straatblokke tussen Groenpunt en Seepunt, wat in 1965 bekend geword het toe die digteres Ingrid Jonker hier in die see gestap en haar lewe geneem het.”

Prys: R90.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1980

Uitgewers: Nederduits Gereformeerde Kerk

Kondisie: ‘n Paar merkies op die omslag asook die binnekante van die omslag. Skaafmerkies om die rande van die omslag. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g