The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Lig van Verre Dae – C.J. Langenhoven

R150.00

Prys: R150.00

Uitgawe: 27ste Uitgawe

Uitgegee: 1972

Uitgewer: Tafelberg

ISBN: 0624002942

Kondisie:Hardeband met teks op die voorblad en rugkant steeds in ‘n baie goeie toestand. Boekprysplakker en ligte verbruining aan die binnekant van die omslag, andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind. Stofomslag het klein skeurtjies om die rande, oorgetrek in ‘n netjiese plastiek omslag.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 200 g