The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Nuusbode – A.J. Boëseken

R450.00

“In hierdie bundel van 200 Nuusbodes dek dr. Anna Böeseken in die vorm an nuusberigte die eerste 300 jaar van Suid-Afrikannse geskiedenis. Elke Nuusbode  beslaan twee bladsye en dek ‘n periode van twee, hoogtens drie jaar.”

Prys: R450.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1966

Uitgewer: Nasou Beperk

Kondisie: Hardeband en omslag in ‘n goeie toestand, met geringe skaafmerke om die rande. Stof-omslag in plastiek bedek. Ligte verbruining en ‘n skoolprys-plaatjie aan die binnekant van die voorblad, andersins is die bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 1200 g