The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Republiek van Suid-Afrika: Agtergrond, Ontstaan en Toekoms – Onder redaksie van F.A. Van Jaarsveld en G.D. Scholtz

R150.00

” Met die oog op die Republiekfees van 31 Mei 1966 het die Voortrekkerpers dit goed gedink om ‘n gedenkbundel uit te gee waartoe enkele historici, staatsleerkundiges, kultuurleiers en joernaliste bydraes sou lewer. Die gedagte daaragter is om, met die oog op die jarelange stryd om die Republiek van Suid-Afrika tot stand te bring, ‘n voorraad-opname te maak na die eerste vyf jaar van sy bestaan.” – Voorwoord

Prys: R150.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1966

Uitgewers: Voortrekkerpers

Kondisie: Hardeband in ‘n goeie toestand met geringe skaafmerkies om die rande, grotendeels aan die bo- en onderkante van die rugkant. Geringe merkies op die omslag a.g.v. hantering oor ‘n lang tydperk. Vorige eienaar se naam aan die binnekant van die omslag. Bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind. Teks op ‘n paar bladsye(± 20 van 305)  wel onderstreep met pen.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 623 g