The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Swart Kombuis – Sheila Cussons

R250.00

Sheila Cussons was ‘n Afrikaanse digter en skilder. Benewens haar talent as skilderes en beeldende kunstenares, was sy een van die belangrikste digters in Afrikaans. Vir haar debuutbundel, Plektrum (1970), is sy met die Ingrid Jonkerprys, Eugène Maraisprys en die WA Hofmeyrprys bekroon. Daarna het nog tien ander bundels en meer pryse gevolg, onder andere die CNA-prys vir Letterkunde (1981) en die Louis Luytprys (1982). In 1983 is die gesiene Hertzogprys vir poësie vir haar hele oeuvre toegeken. Sy het 11 digbundels in haar leeftyd laat verskyn.

Prys: R250.00

Uitgawe: Tweede uitgawe, eerste druk

Uitgegee: 1980

Uitgewers: Tafelberg Uitgewers

ISBN: 0624014177

Kondisie: Hardeband met geringe skaafmerke om die rande. Intern in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g