The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Volksraad: Die Beginsels en Vraagstukke van Volksregering met besondere verwysings na Suid-Afrika – A.H. Murray

R300.00

Die Groot Oorlog het die tydvak van ontwikkeling, uitbreiding en toepassing van die beginsels van V olksregering afgesluit. In hierdie verband kan tereg gese word dat die idees van V ryheid, Gelykheid, Broederskap en Volksoewereiniteit, wat die Franse Rewolusie losgelaat het, in 1914 … 18 tot ‘n keerpunt gekom het. In daardie jare is die kreet gehoor dat die wereld veilig gemaak moes word vir Volksregering; daarna het cynici begin vra of Demokrasiewe! ‘n veilige regeringsvorm vir die wereld is?

Prys: R300.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1939

Uitgewer: J.L. Van Schaik

Kondisie: Hardeband in baie goeie toestand. Teks op voorblad en rugkant moontlik effens verblyk a.g.v. ouderdom. Effense verbruining op die skutblaaie, en vorige eienaar se naam op die binnekant van die voorblad. Omslag in ‘n gemiddelde toestand, met klein skeurtjies op die rande en vlekkies.

2 in stock

Description

Additional information

Weight 522 g