The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Eerste Tussentydse Verslag Van Die Volkstaatraad – Mei 1995

-Verbreed Demokrasie Vir Stabiliteit-

“Na afloop van die provinsiale verkiesing van 1994 is daar bevind dat daar genoeg ondersteuning vir die oprigting van die Volkstaatraad was. Die Volkstaatraad se taak sou wees om die moontlikhede van die Afrikaner selfbeskikking in kaart te bring. Tydens die verkiesings het 37% van die Afrikaners of 640.000 mense gestem het vir die Vryheidsfront. Die Volkstaatraad het bestaan uit 20 lede en is gestig op 16 Junie 1994. Die Volkstaatraad het navorsing gedoen oor die wenslikheid van verskillende vorme van outonomie en selfbeskikking onder die bevolking van sekere gebiede, die demografiese haalbaarheid van hierdie vorms en die moontlike staatkundige bedeling van hierdie gebiede.

Tussen 1994 en 1996 het die Volkstaatraad ook deelgeneem aan die ontwerp van ‘n nuwe grondwet en die politieke bestel van Suid-Afrika. Die Volkstaatraad het verskillende voorstelle aan verskillende die kommissies wat besig was met die ontwerp van’n nuwe grondwet, gestuur. Op 31 Maart 1999 het die Volkstaatraad sy bevindinge aan die Suid-Afrikaanse regering gestuur.”

Prys Op Aanvraag

Dokument is in baie goeie toestand met slegs twee klein vlekkies agterop. Binnekant is baie skoon, en bladsye is baie stewig gebind.

Description

Additional information

Weight 680 g