The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Generaal J.B.M. Hertzog en die Ontstaan van die Nasionale Party 1913-1914 – J.D. Naudé (Sien beskrywing vir herkoms)

R250.00

– Oorspronklike eienaar (naam voor in die boek) was Carl Nöffke, voormalige redakteur van Die Transvaler (1969-1973)

– Die skrywer het die manuskrip oorspronklik in 1964 voorgelê  as ‘n verhandeling om aan die vereistes van ‘n Magister Artium in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys te voldoen.

Hierdie studiewerk handel oor een van die vernaamste gebeurtenisse in die geskiedenis van Suid-Afrika gedurende die twintigste eeu: die omstandighede wat daartoe gelei  het dat generaal Louis Botha in 1912 besluit het om generaal J.B.M. Hertzog uit sy kabinet to laat, wat uiteindelik daartoe gelei het dat laasgenoemde in Januarie 1914 die Nationale Party gestig het.

Prys: R250.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1970

Uitgewers: Voortrekkerpers

Kondisie: Hardeband in ‘n baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies aan die hoeke van die omslag. Skaafmerkies aan stofomslag is effe meer opvallend, maar is steeds in ‘n goeie toestand en oorgetrek in plastiek. Vorige eienaar (Carl Nöffke) se naam aan die binnekant van die omslag, andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 370 g