The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Huishoudkundewoordeboek – Home Economics Dictionary

R850.00

Prys: R850.00

Uitgawe: Derde, hersiende en sterk vermeerderde uitgawe

Uitgegee: 1995

Uitgewers: Departement van Nasionale Opvoeding

ISBN: 0621024376

Condition: Hardeband in ‘n baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies op die hoeke van die omslag, en bo- en onderkante van die rugkant. Vorige eienaar se naam op die binnekant van die omslag, asook baie geringe inkmerkies afgegee deur ‘n koerantuitknipsel (resep) wat voorin die boek gestoor was. Andersins intern in uiters goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 721 g