The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

In die withaak se skadu: en ander oom Schalk Lourens-stories – Herman Charles Bosman

R180.00

Oom Schalk Lourens, die voorste storieverteller in die Transvaal, sit reg op sy riempiesbank om sy gewildste stories met jou te deel: Willem Prinsloo se perskebrandewyn, Die Rooinek, Die musiekmaker en al die ander stories uit Mafeking Road, die bundel wat Herman Charles Bosman gevestig het as Suid-Afrika se gunstelingskrywer – hier volledig herstel uit die oorspronklike bronne.

Prys: R180.00

Uitgawe: Eerste Afrikaanse uitgawe

Uitgegee: 2011

Uitgewer: Suiderkruis Boeke

ISBN:9780620507646

Kondisie: Nuut

1 in stock

Description

Additional information

Weight 400 g