The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Inleiding tot die Algemene Volkekunde – uitgegee onder redaksie van DR. P.J Coertze

R900.00

‘n Uitkyk op die antropologie van Suid-Afrika, gegrond in die nasionalistiese agtergrond en uitgangspunte van die 1960’s. Hoofstukke sluit in: Rassekunde; Sosiale Organisasie; Opvoeding van Primitiewe Gemeenskappe; Die Politieke Ordening van Volke; Die Regstelsel van Primitiewe Volke; Godsdiens; Kuns as Element van Kultuur.

Prys: R900

Uitgawe: Tweede uitgawe, tweede druk

Uitgegee: 1965

Uitgewer: Voortrekkerpers

Kondisie:Hardeband en stofomslag in ‘n baie goeie toestand, met geringe skaafmerke aan die hoeke en bo- en onderkant van die rugkant. Kleefbandmerke aan die binnekante van die buiteblad en stofomslag. Teks deurlopend onderstreep met aantekeninge – universiteitshandboek – maar andersins baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 500 g