The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Kaninu se Geheim: en ander Oos-Afrikaanse stories – Cicely van Straten

R180.00

Prys: 180.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Jaar: 1979

Uitgewers: Human & Rousseau

ISBN: 0798109947

Omslag toon skaafmerke en klein skeurtjies om die rand. Hardeband in ‘n baie goieie toestand – baie geringe skaafmerkies (“shelf wear”) aan die onderste hoeke. Verbruiningskolletjies op die binnekant van die voor- en agterblad. Intern in uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Illustrasies deur J. Prichard

Prys: 180.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Jaar: 1979

Uitgewers: Human & Rousseau

ISBN: 0798109947

Omslag toon skaafmerke en klein skeurtjies om die rand. Hardeband in ‘n baie goieie toestand – baie geringe skaafmerkies (“shelf wear”) aan die onderste hoeke. Verbruiningskolletjies op die binnekant van die voor- en agterblad. Intern in uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind.

Additional information

Weight 280 g