The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Kroniek van ‘n Koerantman: ‘n Persoonlike perspektief op die jare ná ’80 – Hennie van Deventer

R150.00

“Met Kroniek van ’n koerantman: ’n persoonlike perspektief op die jare na 80, wyk Hennie van Deventer ‘n bietjie af van sy vorige drie boeke. Hierin trek hy die skerms oop op sy twaalf jaar as redakteur van Volksblad en daarna sy ses jaar as hoof van Naspers se koerante en gee hy jou ’n blik op wat hy “die Afrikaner-binnekamer” noem…” – Die skrywer se webtuiste

Prys: R150.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1998

Uitgewers: Tarlehoet

ISBN: 0620233338

Kondisie: Sagteband in ‘n goeie toestand, met geringe skaafmerkies om die rande van die omslag en bo- en onderkante van die rugkant. Vorige eienaar se naam aan die binnekant van die omslag, andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 256 g