The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Kuns In Suid-Afrika – Dr. AC Bouman

R240.00

Grotendeels ‘n reeks biografieë van prominente Suid-Afrikaanse kunstenaars van die era, met voorbeelde van hulle werke. Onder diegene wat ingesluit was is Gregoire Boonzaier, Strath Caldecott, Maggie Laubser, Ivan Mitford-Barberton, J. H. Pierneef, Irma Stern, Peter Wenning en Anton van Wouw.

Prys: R240.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Datum uitgegee: 1935

Uitgewers: HAUM

Kondisie: Hardeband in aanvaarbare toestand – vlekke op beide die voor- en agterblad met minimale skaafmerke aan die rand. Die omslag toon skeure en verbruining, maar is nou oorgetrek in dik plastiek. Klein vlekkies en verbruining op die meerderheid van die bladsye.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 748 g