The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

My Lewe in die Politiek – Ben Schoeman (Sien beskrywing vir herkoms)

R220.00

“My lewe in die politiek…is nie ‘n outobiografe nie, maar bevat sy politieke herinneringe oor ‘n tydperk van meer as 45 jaar.”

– Oorspronklike eienaar (naam voor in die boek) was Carl Nöffke, voormalige redakteur van Die Transvaler(1969-1973)

Prys: R220.00

Uitgawe: Eerste uitgawe, eerste druk

Uitgegee: 1978

Uitgewers: Perskor Uitgewers

ISBN: 062801466X

Kondisie: Hardeband in ‘n baie goeie toestand, met geringe skaafmerkies aan die hoeke. Stofomslaf in ‘n goeie toestand, met geringe skaafmerkies om die rande. Mnr. Carl Nöffke se handtekening aan die binnekant van die omslag, andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 980 g