The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Maar Een Soos Hy: Die lewe van Kommandant C. A. van Niekerk – H.C. Hopkins

R100.00

– Met ‘n voorwoord deur P.A. Weber

“Christiaan Andries van Niekerk (*26 Augustus 1876 – †2 Januarie 1966) was ’n kommandant in die Anglo-Boereoorlog, volksraadlid vir Boshof van 1910-1924, ’n senator van 1924-1961 en die President van die Senaat van 1930-1940 en weer van 1948-1961.”

Prys: R100.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1963

Uitgewers: Tafelberg

Kondisie: Hardebend in ‘n goeie toestand met skaafmerkies om die rande van die omslag. Stofomslag met klein skeurtjies, skaafmerke en ‘n herstelde skeurtjie aan die bokant van die rugkant. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g