The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

My Ryperd, My Man en Ek…: Ria Bosman-Naysmith se avontuurrit te perd deur Afrika (Geteken)

R200.00

Bosman-Naysmith en haar man se buitengewone reis te perd, op twee Lesotho-ponies, deur Afrika, na die Olimpiese Spele te Munich.

Prys: R200.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: Ongedateerd

Kondisie: Hardeband in ‘n baie goeie toestand, geringe skaafmerkies aan die rugkant van die boek. Goudbrasem teks om op die voorblad en rugkant steeds in uitstekende toestand. Geringe verbruining van die bladsye aan die binnekant van die voor- en agterblad, asook penmerke aan die binnekant van die agterblad. Andersins in uitstekende toestand intern – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 334 g