The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

‘n Swart Suid-Afrika? – G.D. Scholtz

R250.00

“Met hierdie studiewerk voltooi ek nou die drie boeke wat ek met die oog op republiekwording van Suid-Afrika geskryf het. In die eerste, Die Stryd om die Wêreld, was dit my doel om die Afrikaner in te lig oor die wêreld waarin hy vandag woon. In die tweede, Die Republiek van Suid-Afrika en die Nuwe Wêreld, het ek die posisie van die vaderland van die Afrikaner in hierdie wêreld geprobeer skets. In die derde wat as titel het ‘n Swart Suid-Afrika?, wil ek graag die vernaamste vraagstuk behandel waarmee die Afrikaner binne die grense van sy land moet worstel. Dit het my nog altyd getref dat daar nog so min van die kant van die Afrikaners oor die agtergrond van hierdie saak op skrif gestel is.” – Voorwoord

Prys: R250.00

Uitgawe: Tweede druk

Uitgegee: 1968

Uitgewers: Nasionale Boekhandel

Kondisie: Hardband in ‘n baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies aan die hoeke en bo- en onderkante van die omslag. Teks op die rugkant steeds in ‘n baie goeie toestand. Vorige eienaar se naam en klein vlekkies aan die binnekante van die omslag. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind. Teks op van die bladsye(± 30 van 145)  wel onderstreep met pen.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 293 g