The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Om Die Tafel In Ou Stellenbosch: Die Fynproewersgilde Stellenbosch – Onder redaksie van Magda Pretorius

R300.00

“Met hierdie elegante kookboek neem Die Fynproewersgilde die leser terug na die stylvolle era van ou Stellenbosch”

– Tekeninge deur Willem Jordaan

Prys: R300.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1987

Uitgewers: Human & Rousseau

ISBN: 0798120126

Kondisie: Hardeband in ‘n baie goeie toestand. Plakkers en stempels aan die binnekant van die omslag – Biblioteekboek. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind. Klein vlekkies op twee bladsye opgemerk.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 250 g