The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Omega, Oor en Uit: Die storie van ‘n opstandige troep – Francois Verster (Geteken en inskripsie deur die skrywer)

R220.00

– Geteken en inskripsie deur die skrywer –
Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die “siekverveelde uitdrukking” op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met ’n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as ’n argivaris. By die argief doen hy as’t ware ’n tweede keer diensplig, omdat hy weens regstellende aksie oorgesien word vir bevordering.
Prys: 220.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Jaar: 2016

Uitgewers: Tafelberg

ISBN: 9780624072614

Kondisie: Sagteband in baie goeie toestand. Intern baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 411 g