The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Onderdak: Gedigte Novermber 1962-Junie 1967 – Elisabeth Eybers

R120.00

“Eybers was ‘n Afrikaanse digteres, en die eerste vrou wat ‘n Hertzogprys vir poësie gewen het. Haar belangrikheid in die Afrikaanse poësie is geleë daarin dat sy begin het om die vrou se ervaringswêreld — die kennismaking met die liefde, swangerskap en geboorte, maar later ook besinnings oor die middeljare — te beskryf.”

Prys: R120.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1968

Uitgewers: Human & Rousseau

Kondisie: Stofomslag en hardeband in ‘n baie goeie toestand met geringe skaafmerkies om die rande. Bladsye in a baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g