The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Ons Eerste Ses Premiers: ‘n Persoonlike Terugblik – Piet Meiring (Sien beskrywing vir herkoms)

R150.00

– Oorspronklike eienaar (naam voor in die boek) was Carl Nöffke, voormalige redakteur van Die Transvaler (1969-1973)

Prys: R150.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1972

Uitgewer: Tafelberg

ISBN: 062400192X

Kondisie: Hardeband in ‘n uiters goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies op die hoeke van die omslag en bo- en onderkante van die rugkant. Skaafmerkies op die stofomslag is bietjie meer opvallend, maar nou oorgetrek in ‘n beskermende plastiekomslag. Afgesien van mnr. Nöffke se naam aan die binnekant van die omslag, is die bladsye in ‘n uiters goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 322 g