The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Ons Het Op Die Dakke Gesit – Saamgestel deur G.F. Marais

R750.00

– Ooggetuieverslae van die Laingsburg-vloedramp 25 Januarie 1981 –

Prys: R750.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1981

Kondisie: Hardeband, met goue teks op die voorblad, in ‘n baie goeie toestand. Ligte verbruining aan die binnekante van die omslag, andersins intern in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind. Stof-omslag in ‘n swak toestand, met skeure om die rande en oortrek met vlekkies.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 315 g