The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Paul Kruger: Die Volksman – J.P. La Grange Lombard

R500.00

“Die herdenking van Paul Kruger se honderdste geboortedag in 1925 het aanleiding gegee tot hernude belangstelling in die lewe van die groot staatsman. Sy Gedenkschriften, soos gedikteer aan Bredell en Grobler en bewerk deur Frederik Rompel, het in 1902 verskyn. Die Suid-Afrikaanse Akademie het egter gevoel dat daar behoefte bestaan aan ‘n populêre volksboek in Afrikaans en dié taak opgedra aan La Grange Lombard.”

Prys: R450.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1925

Uitgewers: J.L. Van Schaik

Kondisie: Hardeband in ‘n gemiddelde toestand met vlekke en skaafmerke om die rande. Prysuitdeling-plakker aan die binnekant van die omslag. Bladsye verbruin a.g.v ouderdom, andersins in ‘n goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 458 g