The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Politieke Gesprek – Willem De Klerk

R70.00

Uittreksels uit dr. De Klerk se hoofartikels en politieke rubrieke.

Prys: R70.00

Uitgawe: Eerste uitgawe, eerste druk

Uitgegee: 1980

Uitgewers: Perskor

ISBN: 0628017316

Kondisie: Hardeband met skaafmerkies om die rande. Stofomslag vin ‘n gemiddelde toestand met verskeie skaafmerke en klein skeurtjies om die rande. Ligte verbruining aan die binnekante van die omslag, andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 580 g