The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Politieke Gesprek – Willem De Klerk

R80.00

Uittreksels uit dr. De Klerk se hoofartikels en politieke rubrieke.

Prys: R80.00

Uitgawe: Eerste uitgawe, eerste druk

Uitgegee: 1980

Uitgewers: Perskor

ISBN: 0628017316

Kondisie: Hardeband in ‘n baie goeie toestand. Stofomslag toon skaafmerke om die rande en bo- en onderkant van die rugkant – nou in ‘n beskermende plastiekomslag. Ligte verbruining aan die binnekante van die omslag, andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 580 g