The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Politieke Kaarte Op Die Tafel – Japie Basson (Geteken)

R380.00

– Parlementêre en ander herinneringe –

Jacob Daniel du Plessis (Japie) Basson (25 Julie 1918 – 8 Augustus 2012) was een van die kleurrykste politieke figure in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en was agtereenvolgens lid van die Verenigde Party, Nasionale Party, Nasionale Unie, weer die Verenigde Party en later die Progressiewe Federale Party.

Prys: R380.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 2006

Uitgewers: Politika Kaapstad

ISBN: 9780620364959

Kondisie: Sagteband in uitstekende toestand.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 650 g